Ja, Suid-Afrika se wêreldkampioen in gemengde gevegskuns ís soms bang: vir sy ma, haaie, middelmatigheid en om te verloor.