资讯

Wil jy deel van ‘n jeugkoor wees?Ons vind by lede van die Drakensberg Seunskoor uit hoe die lewe in die berge en op die verhoog lyk en moedig jongmense aan om hulle eie drome ook na te streef.
In die Paarl waar Kirby van der Merwe groot geword het, was daar nie openbare biblioteke wat bruin mense kon besoek nie. Toe sy ouers Franschoek toe trek, kon bruin mense wel op Saterdae die wit ...
Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig ...
Reaksie op die aanstelling van Mcebisi Jonas, as Suid-Afrika se spesiale gesant vir die VSA. Navorsing toon damprook maak tieners meer verslaaf, as nikotien. Hamas oorweeg ‘n voorstel vir ‘n ...
1. Dis ‘n maklike manier om kinders met fiemies aan te moedig om groente en vis te eet. 2. Vir die grootmense kan helfte van die kaas met parmesan of pecorino vervang word. 3. Die tuna kan met ...
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Oranje Vlak 5 waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën in die sentrale dele van Noordwes en die suidelike dele van Gauteng. Die Weerdiens sê oorstromings word ...
Die minister van Kleinsakeontwikkeling, Stella Ndabeni, sê eienaars van spaza-winkels en voedselhantering-afsetpunte wat nog nie die uitslag van hul registrasie-aansoeke ontvang het nie, sal nie ...
DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY van Chris Barnard het as ʼn hoorspel, en later as verhoogstuk begin. Katinka Heyns se seun, Simon Barnard, het sy pa se teks as draaiboek verwerk, wat nou in 2016 afspeel ...
Sny die Bar One in twee. Sny 'n reghoekige blok van die filodeeg per Bar One-stafie. Vou dit om die Bar One, en draai die punte aan beide kante soos 'n lekkergoedpapiertjie. Dit sal so bly as jy ...
Braai ui tot bruin, gooi suiker by (dit maak die uie mooi bruin) en voeg vleis by, braai saam. Voeg tamaties by. Roer goed, en voeg sout en peper by. Pak kool bo-op, dan aartappels, dan wortels. Laat ...
Geur koekmeel met sout en peper en rol die tjops daarin. Bak in olie in pan to bruin. Pak tjops in vuurvaste bak. Braai uie in botter. Los die kitskoffie op in koppie kookwater, voeg die asyn, stroop ...
Op 11 Maart 2011 het ʼn verwoestende tsoenami Japan getref. ʼn Onderwyseres wat Engels in Japan gee, Angelique Naude, het die ramp eerstehands meegemaak en het haar ervarings en indrukke met die bekende ...