资讯
Albe Grobbelaar gesels oor die heel eerste vrou in die moderne geskiedenis wat eerste minister van haar land kon word, Sirimavo Bandaranaike.
Reaksie op die aanstelling van Mcebisi Jonas, as Suid-Afrika se spesiale gesant vir die VSA. Navorsing toon damprook maak tieners meer verslaaf, as nikotien. Hamas oorweeg ‘n voorstel vir ‘n ...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika kyk na maniere om sy handelsbande op die vasteland te verstewig te midde van die wêreldwye handelsoorlog. Ramaphosa sê in sy weeklikse brief, Suid-Afrika sal ...
Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig ...
Internasionale reddingswerkers het in Mianmar begin aankom terwyl die soektog na oorlewendes voortgaan ná ‘n kragtige aardbewing gister. Volgens die land se militêre regering het die dodetal tot ...
Ekonome sê die spanning in die Regering van Nasionale Eenheid werp ‘n skadu oor die land se ekonomiese toekoms. Die hoofekonoom van die Standard Chartered Bank se afdeling vir Afrika en die ...
Die voorsitter van die parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Songezo Zibi sê amptenare van die OR Tambo distriksmunisipaliteit en die Buffalo City metro in die Oos-Kaap moet ...
Die hooggeregshof in Johannesburg het die Gautengse Gesondheidsdepartement se versuim om bestraling-onkologiedienste vir kankerpasiënte te verskaf, as onregmatig en ongrondwetlik verklaar. Die ...
Die polisie in die Oos-Kaap het ‘n Chinese burger in hegtenis geneem toe hulle in ‘n groot deurbraak in die stryd teen perlemoenstroping op ‘n vonds van 15-miljoen rand se perlemoen en droogtoerusting ...
Adjunk-president Paul Mashatile het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die regering gebeurlikheidsplanne ontwikkel om die impak van die verminderde Amerikaanse befondsing vir MIV/ Vigs pasiënte ...
Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het tydens ‘n besoek aan Suid-Afrika ‘n nuwe beleggingspakket van vier-komma-sewe miljard euro vir die land aangekondig. Von der Leyen ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果