资讯

Reaksie op die aanstelling van Mcebisi Jonas, as Suid-Afrika se spesiale gesant vir die VSA. Navorsing toon damprook maak tieners meer verslaaf, as nikotien. Hamas oorweeg ‘n voorstel vir ‘n ...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika kyk na maniere om sy handelsbande op die vasteland te verstewig te midde van die wêreldwye handelsoorlog. Ramaphosa sê in sy weeklikse brief, Suid-Afrika sal ...
Die DA in Gauteng sê die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling in Gauteng, Lebogang Maile, moet ‘n volledige verslag voorlê oor die toepassing van die regulasies vir spazawinkels. Dit volg nadat ‘n ...
Die ANC se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê die party het die hersamestelling van die regering van nasionale eenheid met die DA by ‘n vergadering in Sandton, Johannesburg bespreek.
Die Vaalrivier Korridor-toerismevereniging het gewaarsku oor groot werksverliese weens oorstromings in die Bloemhof-gebied in Noordwes. ‘n Groot aantal sakeondernemings wat naby die oewer van die ...
Afvaardigings van die ANC en DA het vroeër vandag in Sandton, Johannesburg vergader om verskeie kwessies in die regering van nasionale eenheid te bespreek. Die spanne onder leiding van die ANC se ...
Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig raaksien en dit uitbuit. Dis ‘n dokumentêr, en jy sal nie glo wat jy sien ...
China se ministerie van Handel sê die land is oop vir dialoog met die VSA, maar dat dit op ‘n grondslag van respek en gelykheid moet plaasvind. Dit volg nadat Amerika die invoertarief op goedere uit ...
Drie vermeende rowers en nog ‘n persoon is doodgeskiet in Soutpanweg in Soshanguve, noord van Pretoria. Nog agt verdagtes is in hegtenis geneem, waarvan drie gewond is. Volgens die polisie het die ...
Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela beplan om sekere taxi-staanplekke en roetes te sluit in reaksie op ‘n toename in taxigeweld. Maandag is drie mans verbonde aan die ...
Internasionale reddingswerkers het in Mianmar begin aankom terwyl die soektog na oorlewendes voortgaan ná ‘n kragtige aardbewing gister. Volgens die land se militêre regering het die dodetal tot ...