’n LAW Enforcement-beampte van die Stad Kaapstad is Vrydagmiddag by die Bishop Lavis-basis vir wetstoepassers dood. Na wat verneem word, het die beampte wat in sy 30’s is, homself met sy dienspistool ...
EBRAHIM Rasool, die Suid-Afrikaanse ambassadeur in die VSA is deur pres. Donald Trump se kantoor, uit die land gesmyt. Die ...
Die liggame van Randal Faro (24) en Asiah Persens (20) is Maandagoggend 3 Maart sowat 500 meter van die ingang na die plaas ...
“AS MY ma geweet het sy sal agterna lyk soos sy nou lyk, sou sy nooit vir die operasie ingestem het nie.” Só sê die dogter van ’n kankerlyer nadat haar ma in 2023 by die Tygerberg-hospitaal geopereer ...
N PAKISTANI sakeman wat in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap ontvoer is, is deur die polisie in die Evaton township noord van ...
DIE voormalige Baaise onderwyser Reinhardt Leach, is tot ’n effektiewe 25 jaar tronk toe gestuur vir sy rol in die moord op ...
Kelly Smith het self vir Joshlin ’n sak gepak en saam met haar kind in die sangoma se kar geklim. Volgens Lourentia “Renz” ...
’N TAXI-DRIVER van Wellington is gearresteer ná ’n video op sosiale media die ronde gedoen het, waarin gesien kon word dat leerders op ’n trailer vervoer word.Die voorval het vroeër vandeesweek plaasg ...
DIS nou amptelik minder as ’n week voor Sassa beneficiaries good-bye sê vir hul goue kaarte.En terwyl die migrasie proses ...
DIE gemeenskap van Chris Hani Park, in Macassar is diep geskok oor ’n voorval, waarin ’n pitbull, ’n minderjarige kind ...
’N DAG voor klein Joshlin Smith as vermis aangemeld is, het sy glo saam met haar ma, Kelly, ’n sangoma in groen klere gaan ...
DIE polisie in Gauteng het ’n verdagte wat besig was om ’n ATM op te blaas, doodgeskiet en twee ander in hegtenis geneem ná ...